
pontdeval.co.za
Pak jou mandjie en kom geniet ’n sonnige winterdag by Pont de Val! ☀️
‘n Mandjievol Piekniek Konsert bring Elvis Blue, Jo Black en Refentse saam vir ’n dag vol goeie musiek, mooi vibes en heerlike winterson op Saterdag, 20 Junie 2026.
Kaartjies: R295 — bespreek nou en moenie uitmis nie!
Ingesluit by jou kaartjie:
• Toegang tot ‘n Mandjievol Piekniek Konsert
• Live optredes deur Elvis Blue, Jo Black en Refentse
• Toegang tot die piekniek-ervaring by Pont de Val
• ’n Ontspande dag van musiek, kuier en winterson
Uitgesluit van jou kaartjie:
• Kos en drinkgoed
• Piekniekmandjies en komberse
• Vervoer na en van Pont de Val
• Enige ekstra aankope tydens die geleentheid
No food and drinks are allowed to be brought into the venue.
All food and beverages may be purchased at The Pont de Val on the day.
Pont de Val is a cashless environment.
Customer reviews of this service will be posted soon.


© 2026 Tornado Tour Systems (Pty) Ltd ta Activitar.